bathroom Privébadkamer tv Tv yard Prachtig uitzicht
Bedden: volledig tweepersoonsbed
outdoor_grill Barbecue Beddengoed mode_fan Ventilator kitchen Koelkast heat_pump Verwarming iron Strijkfaciliteiten cooking Keuken soup_kitchen Keukengerei microwave_gen Magnetron door_front Privé-ingang shower Douche emoji_food_beverage Thee dry_cleaning Handdoeken checkroom Kledingkast






















Fotos ge adverteer is seker 10 jaar terug sn. Beddegoed is baie oud en ruik glad nie vars nie. Shower is vol mold binne (na eerste complaint het hul dit darem kom skoon was) Ek kan fotos gee van hoe die plek nou lyk. As mens complain dan word jy aangeval en gese ons los plek vuil nadat ons on vullis netjies in swart sak gesit het oordat hulle nie saterdag en sondag die asblik binne kom leeg maak het nie.